Ons was ook baie opgewonde om onlangs die pragtige klein “Painted Reed Frog” (GeverfdeRietpadda)onlangs hier op temerk. Hierdie paddatjie van ongeveer 40mm is nie inheems aan die Bottelary-omgewing en Wes-Kaap nie, maar is bekende inwoners van die Oos-Kaap. Die vermoede is dat die Rietpaddatjies aam met besendings plante vanuit kwekerye in die Oos-Kaap hul weg na die Wes-Kaap gevind het. On sverwelkom graaghierdie nag-sangertjies op Bellevue.


We recently discovered a unique small frog, called the Painted Reed Frog, for the first time on Bellevue. This frog is indigenous to the Eastern Cape, but has recently been spotted in the Western Cape. Allegedly it ended up in the Western Cape with plants that we’re transported here from nurseries in the Eastern Cape. We welcome this beautiful little creature to Bellevue!

Add Comment

Comment
Name
E-mail
Website