Farm

Spotted Eagle Owl

Spotted Eagle Owl

Bellevue is geleë in die hartjie van die bekende Bottelary-wynlande. Ons is geseënd met ‘n grootverskeidenheid habitat watwissel van fynbos, vleiland, ‘n boomrykerivier tot hoërliggende areas. Hierdieverskeidenheidhuisvesdaaromook ‘n grootverskeidenheid fauna en flora en onskoesterdit met dankbaarheid, onderanderedeuronsomgewings-vriendelikelandbou-praktyke. TygerbergVoëlklubbesoek Bellevue gereeld en uitstappiesrapporteergewoonliktussen 60 en 70 verskillende voëlspesies.Een van hierdie spesies is die Gevlekte Ooruil waarvan hier ‘n hele paar broei…

Read more

Painted Reed Frog

Painted Reed Frog

Ons was ook baie opgewonde om onlangs die pragtige klein “Painted Reed Frog” (GeverfdeRietpadda)onlangs hier op temerk. Hierdie paddatjie van ongeveer 40mm is nie inheems aan die Bottelary-omgewing en Wes-Kaap nie, maar is bekende inwoners van die Oos-Kaap. Die vermoede is dat die Rietpaddatjies aam met besendings plante vanuit kwekerye in die Oos-Kaap hul weg na die Wes-Kaap gevind het.…

Read more